2 acessos
G Em C D [Verse 1] G Kan ek jou vertel Em Van die storie van my pel C Hy's die middelkind van drie D Waar hy bly is daar nie teerpad nie G Hy ken van grondpad loop Em Na die padstal vir hul brood C D Van melk haal by die boer as hy sy hout aan hom verkoop [Chorus] G Em Jantjie Pieterse my pel van die platteland C D Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal G Em Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan C D G Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan [Verse 2] G Em Kameraadskap, liefde en vertroue vind ek in jou Jantjie C D Jy wat weet van swaarkry as die wintermaande nader kruip G Ouboet vry die meisies Em Maar jy moet by die huis wees C D Om na jou ma te kyk omdat jou pa net daar in gees kan wees [Chorus] G Em Jantjie Pieterse my pel van die platteland C D Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal G Em Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan C D G Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan [Bridge] Em G Dan staan ek by myself en kyk C D Watter lewe maak mens ryk G Een van tyd en geld C D G Of dalk die een van Jantjie in die veld [Chorus] G Em Jantjie Pieterse my pel van die platteland C D Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal G Em Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan C D G Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan